Maria Montez

Maria Montez
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam María África Gracia Vidal
Geboorte (1912-06-06)6 Junie 1912
Sterfte 7 September 1951 (op 39)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tina Aumont
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1940–1951
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Maria Montez (6 Junie 19127 September 1951) was 'n Dominikaans-Franse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arabian Nights (1942), Cobra Woman (1944), Sudan (1945), en Siren of Atlantis (1949).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy